{"id":1004,"date":"2016-03-15T12:04:13","date_gmt":"2016-03-15T11:04:13","guid":{"rendered":"http:\/\/www.diesichtderdinge.de\/?page_id=1004"},"modified":"2019-11-02T15:55:14","modified_gmt":"2019-11-02T14:55:14","slug":"fotoseminare","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/und-mehr\/fotoseminare\/","title":{"rendered":"FOTOKURSUS"},"content":{"rendered":"<p><strong>Blydskap vir fotografie meedeel.&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-1046\" src=\"http:\/\/www.diesichtderdinge.de\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/mobilitaet14-300x200.jpg\" alt=\"mobilitaet14\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/mobilitaet14-300x200.jpg 300w, https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/mobilitaet14-768x511.jpg 768w, https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/mobilitaet14.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<p>Fotos neem is vreugde! As u nou nog leer om die kamera tegniek te gebruik en weet hoe u `n goeie foto neem sal uit&nbsp;`n kiekie `n mooi foto word.<br \/>\nBoonop toe my eie maatskappy werk ek vir meer as 5 jare vir die <a href=\"http:\/\/www.foto-gregor.de\/\">Photo Gregor Company<\/a> in Cologne. Ek organiseer en hou kursusse vir onse winkels in Cologne, Hamburg, Hanover en Munich. U sal meer informasies in onse winkels of op die website van Photo Gregor vind. In Hanover hou ons die kursusse in samewerking met `n jong maatskappy met die naam <a href=\"http:\/\/www.fokuspokus-workshops.de\/\">Fokuspokus<\/a>. Ek sal bly wees as ek u in een kursus van <a href=\"http:\/\/www.foto-gregor.de\/\">Photo Gregor<\/a> sal sien.<\/p>\n<p>Ek kan ook professionele fotokursusse in Suidafrika anbied. Da kan ek u die kennis van kamerategniek en hoe u die kamera behandel meedeel en natuurlik ook die praktiese hanteer met u kamera uitrusting verduidelik. &nbsp;Bowendien sal ek u ook onderrig in die seksies image processing en colour management. U kan met my die inhoud, die duur en die omvang van die kursus en ook die grootte van die groep individueel bespreek. Dit maak ook nie saak nie as u `n beginner of&nbsp;`n beroeps fotograaf is, die u fotografiese kennis verbeter wil. Kontak my en ek sal `n individuele aanbod vir jou vind.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Blydskap vir fotografie meedeel.&nbsp; Fotos neem is vreugde! As u nou nog leer om die kamera tegniek te gebruik en weet hoe u `n goeie foto neem sal uit&nbsp;`n kiekie `n mooi foto word. Boonop toe my eie maatskappy werk ek vir meer as 5 jare vir die Photo Gregor Company in Cologne. Ek organiseer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":14,"menu_order":5,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-1004","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1004"}],"version-history":[{"count":52,"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1004\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2083,"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1004\/revisions\/2083"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/14"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.diesichtderdinge.de\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}