GRAFIESE ONTWERP

Ontwerp uit die sig van `n fotograaf. 

mobilitaet07Image processing en composing, ontwerp van advertensies, druksake en baie meer. `N professionele dataverwerking vir die druk op druck masjiene of op hoë kwaliteit inkjet drukker – van A4 grootte tot groot formaat drukke op verskillende materiale. U bekom van my `n professionele raad, `n professionele implementering en `n volle servies.