FOTOKURSUS

Blydskap vir fotografie meedeel. 

mobilitaet14

Fotos neem is vreugde! As u nou nog leer om die kamera tegniek te gebruik en weet hoe u `n goeie foto neem sal uit `n kiekie `n mooi foto word.
Boonop toe my eie maatskappy werk ek vir meer as 5 jare vir die Photo Gregor Company in Cologne. Ek organiseer en hou kursusse vir onse winkels in Cologne, Hamburg, Hanover en Munich. U sal meer informasies in onse winkels of op die website van Photo Gregor vind. In Hanover hou ons die kursusse in samewerking met `n jong maatskappy met die naam Fokuspokus. Ek sal bly wees as ek u in een kursus van Photo Gregor sal sien.

Ek kan ook professionele fotokursusse in Suidafrika anbied. Da kan ek u die kennis van kamerategniek en hoe u die kamera behandel meedeel en natuurlik ook die praktiese hanteer met u kamera uitrusting verduidelik.  Bowendien sal ek u ook onderrig in die seksies image processing en colour management. U kan met my die inhoud, die duur en die omvang van die kursus en ook die grootte van die groep individueel bespreek. Dit maak ook nie saak nie as u `n beginner of `n beroeps fotograaf is, die u fotografiese kennis verbeter wil. Kontak my en ek sal `n individuele aanbod vir jou vind.