EN MEER

spiegelungen23Ek bied meer aan as net fotos neem. Die fotografie sluit vir my ook die belang van kamera tegnologie en fotografiese uitrusting in.

U het vrae toe digitale kameras? Of toe sagteware? Of toe image processing en colour management in die teorie en die praktyk? Ek bied privaate en groep kursusse aan waar ek fotografiese verbindinge en tegniese en kunsvolle kennis verduidelik. Maar die kursusse is net in Duits of Engels.

Ek ondersteun kamera maatskappye by die adviseer van hulle kliënte of by die voorstelling van hulle produkte. Bowendien bied ek ook kursusse, voorlesings en praktiese opleidings net vir maatskappye maar ook vir beroeps skoole en kolleges aan.