FOTOGRAFIE

fotos to go“Die kamera is `n werktuig wat mense leer hoe te sien sonder die kamera.”
– Dorothea Lange

Neem asseblief kennis: Op die oomlik is die titel in die foto-galerye net in Duits beskikbaar. Ek maak verskoning vir enige ongemak.

Die fotos op hier die website wys `n seleksie van my fotografiese werk. As u interesseer is om enige fotos van die website of van my kompleet foto-argief te koop, kontak my asseblief direk.