ERNST ULRICH

Gebore is ek op die einde van 1966 in Bochum en opgegroei naby die Duitse Noordsee. Na my skooltyd en my staatsdiens het ek 1989 `n opleiding as industrielle en handelsfotograaf in Würzburg/Bavaria begin en 1992 suksesvol gereed. Ek het terug Bochum toe gegaan en begin om photographic engineering op die University of Applied Sciences in Cologne te studeer. Een jar later het ek as handelsfotograaf in `n drukkuns maatskappy in Bochum gewerk. Tot meer as 20 jare het ek baie ervaring met digitale fotografie, Apple Macintosh rekenaars en sagteware soos Adobe Photoshop, QuarkXPress of Adobe InDesign.
Tussen 1996 en 2002 was ek spesialis vir digitale fotografie en image processing in die distribusie en geniëring afdeling van die Rollei kamera maatskappy in Brunswick. Tussen in het ek vir `n jaar vir NORDFOTO distribusie in Norderstedt gewerk. Da was ek verantwoordelik vir die verkoop en die distribusie van digitale kameras, groot formaat drukkers en professionele uitrusting vir film ontwikkeling.

Deur my langtyd ervaring as fotograaf en spesialis vir digitale fotografie, colour management en image processing het ek 2003 my eie maatskappy gestig. U sal meer vind onder: EN MEER.